Sunday, June 22, 2008

OOPgesprek - Die misbruik van Geskiedenis.




In hierdie artikel word GK267 daarvan beskuldig dat hulle geskiedenis misbruik.

Deur jou geskiedenis te onthou en trots te wees daarop, is tog nie 'n misbruik daarvan nie, of hoe?

3 comments:

Bravolander said...

Charl Blignaut skryf: "Pasop vir ... GK267 - hul blindheid is aansteeklik."

Ene Charl, ('n tweedejaarstudent - hulle weet mos alles, dus weet ek nie hoekom ek dit vir hom hoef te sê nie), niemand is so blind soos hy wat nie wíl sien nie.

Ek weet nie wat die studente in die Filosofie-fakulteit leer nie, maar dit is kommerwekkend.

BoratsFriendinAfrica said...

http://truthandreconciliationpartyofrsa.blogspot.com/

neem kennis jy i snie allleen nie !

Anonymous said...

Die koninkryk van die hemele het naby gekom.
God het jou lief. Lees jou Bybel.