


Hierdie is nie net 'n aanslag teen GK267 nie, maar teen die ganse Christelike Afrikanerdom!
Hierdie blog word opgedra aan die jong kultuur-helde van Potchefstroom. Hierdie jongmense word aangeval in 'n poging om ons volkskultuur te versmoor en ons geskiedenis te verwoes. Dit wil voorkom of die bestuur van die universiteit hierdie aanval goedkeur en dus kan hulle beskou word as vyande van die volk!
No comments:
Post a Comment